Ek lees self: Omnibus 2 9781408730218 from its mega-rich northern suburbs
Ek lees self: Omnibus 2 9781408730218 from its mega-rich northern suburbsIn hierdie fantastiese leesreeks, met pragtige illustrasies, vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker, en het dus baie goeie opvoekundige waarde. Skilpad leer vlieg; Plaasmuis en stadsmuis; Haas en skilpad hardloop resies; Wolf dra skaapklere; Olifant en seekoei trek tou;
Pay in 4 interest-free payments of $40.00 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 31 - Aug 5